Ontdek u voorsate in Philippolis ...

Kontak ons met u navrae en ons sal 'n soektog doen in ons data-basisse en literatuur. Ons sal vir u laat weet wat beskikbaar is.

Daarvolgens kan u die spesifieke inligting aanvra. Daarvoor moet ons 'n fooi vra (ons skedule is aangeheg). Dit sal ons help om die projek verder uit te bou - wat nog verskeie jare sal neem!

Ons sien uit om van u te hoor.

bethulie photos 268 - Johannes Schoeman
Klein Johannes Schoeman se grafsteentjie in die Bethulie konsentrasiekampkerkhof
Die terugkeer huis toe, vanaf die konsentrasiekampe, na vredesluiting op 31 Mei 1902
Ox wagon returns from Springfontein.jpg